AANDAG ALLE INWONERS VAN DIE KAI !GARIB-MUNISIPALITEIT
Die Kakamas Belangegroep loods hiermee 'n petisie wat vra vir 'n ondersoek na amptenare van die Kai !Garib-munisipaliteit rakende die gebeure by die Kakamas-waterwerke op 14 en 15 Januarie 2026. Daar is rofweg 30,000 geregistreerde kiesers in Kai !Garib. As ons so 10%, of 3,000 hierop kan kry, sal dit goed wees en 'n duidelike boodskap na hierdie raad van ons stuur.
Kopiereg © 2025 Kakamas Belangegroep - Alle regte voorbehou.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.